INHOUD

Dr Hennie J de Villiers, 1997. Hoekom is ek hier?

Aan elkeen in die nuwe Suid-Afrika wat na 'n welvarende lewe in vrede en geluk streef.

INHOUD

Voorwoord

JY EN JOUSELF Deel 1

1. Die soeke na die betekenis van lewe Dag 1
2. Motivering om jou betekenis te vind Dag 2
3. Verborge spirituele krag Dag 3
4. Die vormlike leefwyse Dag 4
5. Die spirituele ontwaking Dag 5
6. Ontdek jou spirituele krag Dag 6
7. Stilte, meditasie en gebed Dag 7
8. Alles werk ten goede Dag 8
9. Verantwoord jouself Dag 9
10. 'n Betekenisvolle leefwyse Dag 10
11. Hanteer die lewe Dag 11
12. Neem in oorvloed Dag 12
13. Gee in oorvloed Dag 13
14. Maak veranderings Dag 14
15. Bemeester jou brein Dag 15
16. Verander jou selfbeeld Dag 16
17. Ontdek jou lewenstake Dag 17
18. Glo en sien dit Dag 18
19. Jy en jou liggaam Dag 19
20. Paradokse en wonderwerke Dag 20
21. Eienskappe van die "spirituele mens" Dag 21

JY EN ANDER Deel 2

22. Jou verhouding met mense Dag 22
23. Jou verhouding met God[ Dag 23
24. Jou vriendskapverhoudinge Dag 24
25. Jou seksuele verhouding Dag 25
26. Ongebondenheid Dag 26

JY EN DIE FISIESE DINGE Deel 3

27. Jy en die ekologie Dag 27
28. Jou beroep Dag 28
29. Jou materiele voorspoed Dag 29
30. Jou dood en daarna Dag 30
4. APPENDIX Appendix
Alle regte voorbehou: Kopiereg 1997: Hennie J de Villiers