JY EN JOUSELF
Het jy geweet dat jy
voortdurend in 'n verhouding met jouself, asook met ander wesens en die
fisiese dinge in die wereld is? Om die bedoeling van jou lewe op aarde
te vervul, moet jy hierdie verhoudinge doeltreffend handhaaf. In die
eerste deel van die kursus gaan jy leer hoedanig jou verhouding met
jouself moet wees.
Ek wens jou 'n gelukkige, betekenisvolle lewe toe.
Dag 1